24 jaar is jy by Chemvet, sommige sal sê jy is al op die inventarislys, ander praat van “nuwe besems’ vee skoon…. Jy Dedré Reichel, is dan dié kosbaarste item op die inventaris lys, Jou besem vee steeds elke dag skoon asof jy gister by Chemvet begin het. Jou diens is ongeëwenaar en Prime Steel hang die bordjies van Profesioneel, Vriendelik, Effektief, en Woordhouer om jou nek.