Ek wil net baie dankie sê vir die aflewering van die draad en pale, waardeer baie. Jou baas moet jou ‘n verhoging gee