Articles

Uitstekende nuus uit die wildheining-arena!

Dink jy dalk daaraan om bestaande heinings op te gradeer, te herstel of ’n nuwe heining te span? Attie Smuts, uitvoerende hoofbestuurder van Chemvet Staal en Omheining sê: “Daar is uiteindelik goeie nuus vir alle wildboere – draad- en staalpryse is nou ongeveer...

Omhein jou belegging

Elke boer se oogmerk is om wins te maak en goeie opbrengs op kapitaal te verdien. Dis tog die dryfveer van enige besigheid of belegging. As daar in retrospeksie gekyk word na die groeikoers van skaarswildspesies se pryse oor die afgelope vyf jaar, word talle boere...

Hinge Joint blokdraadheinings bekendgestel

Chemvet Staal en Omheining, verspreider en vervaardiger van alle staalen omheiningsprodukte sedert 1979, kondig met trots aan dat hy self nou die vervaardiger is van Chemvet Hinge-Joint-blokdraadheinings. “Chemvet het die behoefte in die mark vir pasgemaakte...