Security Fencing That Meets Your Perimeter Protection Needs

When it comes to livestock protection and farm safety, the first line of defense entails security fencing. Whether on a farm, smallholding or in an urban area, security fencing is essential to secure the perimeter. This holds for agricultural, residential, commercial...

What You Need To Know About Cattle or Stock Fencing

Cattle or Stock Fencing: What You Need to Know and Where to Buy Cattle fencing (stock fencing) plays an important part in protecting livestock against wild animals and preventing livestock from leaving the safety of the grazing area. The fence must be strong enough to...
Uitstekende nuus uit die wildheining-arena!

Uitstekende nuus uit die wildheining-arena!

Dink jy dalk daaraan om bestaande heinings op te gradeer, te herstel of ’n nuwe heining te span? Attie Smuts, uitvoerende hoofbestuurder van Chemvet Staal en Omheining sê: “Daar is uiteindelik goeie nuus vir alle wildboere – draad- en staalpryse is nou ongeveer...
Omhein jou belegging

Omhein jou belegging

Elke boer se oogmerk is om wins te maak en goeie opbrengs op kapitaal te verdien. Dis tog die dryfveer van enige besigheid of belegging. As daar in retrospeksie gekyk word na die groeikoers van skaarswildspesies se pryse oor die afgelope vyf jaar, word talle boere met...
Hinge Joint blokdraadheinings bekendgestel

Hinge Joint blokdraadheinings bekendgestel

Chemvet Staal en Omheining, verspreider en vervaardiger van alle staalen omheiningsprodukte sedert 1979, kondig met trots aan dat hy self nou die vervaardiger is van Chemvet Hinge-Joint-blokdraadheinings. “Chemvet het die behoefte in die mark vir pasgemaakte...